WELKOM by "Elmien en die Hosannas", 'n kinder-gospel sanggroep wat net een doel voor oë het, nl. om die Evangelie van Jesus Christus deur sang, musiek en beweging aan ALLE mense te verkondig.

KOM BINNE en geniet die vrolike stemme van kinders wat voluit vir Jesus lewe!


MAAK JOU TUIS verlustig jou in die vreugde van die Here, Hy wat in die lofsange van sy kinders woon!

 
 
 
 
 
 
 
 
 

Kontak Ontwikkelaar
Beste Besigtig op 800x600